‘n Verbeeldingryke avontuur van ‘n waterdruppeltjie wat leer hoe om veiligheid en liefde te ervaar, en salig en gelukkig in die sonlig te kan rus. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.
Wanneer ‘n nare ou man vir André sê dat hy dom is, onttrek André homself van sy vriende en raak hy baie eensaam. André het baie woede en hartseer in hom gedra en later geen maats gehad nie. ‘n Vriendin het hom gehelp om sy selfvertroue terug te kry en weer gelukkig te wees. Help jou kinders…
Die storie gaan oor ‘n leeu welpie wat weier om groot te word, en op sy ouers staatmaak vir alles. Wanneer hy gekonfronteer word met gevaar van jagters, besef hy hoe belangrik dit is om te leer om dinge vir homself te doen, en uiteindelik word hy ‘n vaardige en onafhanklike leeu. Help jou kinders om…
Bennie het diep in sy dop weggekruip wanneer hy geterg was. Met die aanmoediging van sy vriende het hy geleer om uit sy dop te kom en dit weer te geniet om met hulle te speel. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.
Elmarie het altyd in haar ouers se kamer geslaap totdat sy ontdek het dat haar speelgoed en haar kamer na haar verlang in die nag. Sy leer haar vrees oorkom om alleen in haar kamer te slaap en geniet dit om vir die eerste keer in haar eie kamer te slaap. Help jou kinders om…
Festa feetjie ontdek dat die trolle in haar tuin boelies is wat feetjies wil verneder. Nadat sy deur die trolle geboelie is, leer sy van Lalla die fee hoe om teen bullebakke op te staan. Sy besef dat sy ‘n spesiale feetjie is wat nie na die trolle se lelike woorde hoef te luister nie….
Jason, wie se ouers deur ’n egskeiding gaan, worstel met baie negatiewe gevoelens, hy leer om sy emosies te aanvaar met die hulp van ‘n wyse tannie wat hom leer hoe om die negatiewe gevoelens te hanteer. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan…
Jason, wie se ouers deur ’n egskeiding gaan, worstel met baie negatiewe gevoelens, hy leer om sy emosies te aanvaar met die hulp van ‘n wyse tannie wat hom leer hoe om die negatiewe gevoelens te hanteer. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.
Louis word elke dag geboelie by die skool, maar met die advies van ‘n wyse ou dame, leer hy hoe om die boelies te hanteer en slaag hy daarin om ‘n einde te maak aan die boeliegedrag en uiteindelik geniet hy sy skoolervaring. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna…
Madia kangaroe is moedeloss en oorweldig omdat sy nie kan NEE sê. Ouma Kangaroe help haar om te leer hoe om haarself te laat geld en haar grense te stel. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.
Millie mier besef dat sy misbruik word deur haar luier mier maats, sy besluit om haar gevoelens uit te druk en om nie meer stil te bly nie. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.
Ollie Olifant het so alleen gevoel by die skool want niemand wou met hom speel nie. Hy wou so graag ’n maatjie hê dat hy later van sy ma se geld gesteel het om vir apie piesangs te koop sodat apie met hom sal speel. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie…
Steven, ‘n seuntjie wat baie maklik kwaad word leer om sy woede en skerp dorings in sy hart beter te hanteer deur leiding te soek by ‘n wyse ou uil. Die wyse uil help Steven om positiewe veranderinge in sy gedrag te maak en ‘n nuwe gevoel van kalmte te ervaar. Help jou kinders om hul uitdagings…
Thandi is baie lief daarvoor om in die pragtige woud te speel. Dinge loop skeef in die bos toe ’n nare ou vrou in ‘n monsterplant verander is. Thandi raak verstrengel in die monsterplant maar Lollie die hasie se plan werk om haar te bevry. Thandi is baie kwaad en moet die waarde van vergifnis ontdek….
Wikus woon by die see en is bang vir vreeslik baie dinge. Sy wyse hond, Snuffels, help hom om sy vrese te oorkom. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.
Zipper was ’n baie nuuskierig vissie. Hy en sy maatjies, Dale en Tiny, het nie die gevare van die groot oseaan besef nie. Zipper het in die moeilikheid beland. Met die hulp van Willie Walvis kon hulle Zipper uiteindelik red, maar Zipper het te seer gekry en kon nie gesond word nie. Willie Walvis het…