Leer lekker lees
R749.00Dink jy 15 minute per dag kan ‘n verskil maak in jou kind se opvoeding? Verseker kan dit! Geen meer gesit met kinders vir ure lank wat sukkel om te lees nie. Ons leesprogram is op so ‘n manier uiteen gesit dat jy die program kan neem en deur elke les met jou kind werk in slegs 10 minute per dag. Geen meer stress, geen meer gesukkel.
‘n Eenvoudige, maklike program wat ouers help om hul kinders te leer lees in slegs 12 weke. Sukkelende lesers wys aansienlike vordering in hul leesvermoe in so gou as vier tot ses weke.
Ingesluit in die program is vyf boeke:
- 32 klaar voorbereide lesse met speletjies en ander pret aktiwiteite
- Kortverhale
- Uitdruk van letters, woorde en sinne vir elke les
- Bing speletjie
- Aanwysings vir ouers of onderwysers oor hoe om die program te gebruik.
Aflewering binne vier dae van bestelling.