Showing the single result

  • Sale! Leer lekker lees advertensie

    Leer lekker lees

    Original price was: R748.50.Current price is: R486.50.

    Dink jy 10 minute per dag kan ‘n verskil maak in jou kind se opvoeding?  Verseker kan dit!  Geen meer gesit met kinders vir ure lank wat sukkel om te lees nie.  Ons leesprogram is op so ‘n manier uiteen gesit dat jy die program kan neem en deur elke les met jou kind werk in slegs 10 minute per dag.  Geen meer stress, geen meer gesukkel.

    ‘n Eenvoudige, maklike program wat ouers help om hul kinders te leer lees in slegs 12 weke.  Sukkelende lesers wys aansienlike vordering in hul leesvermoe in so gou as vier tot ses weke.

    Ingesluit in die program:

    • 32 klaar voorbereide lesse
    • Speletjies en ander pret aktiwiteite
    • Gediggies
    • Kortverhale

    Die hele program is in digitale formaat.  Bestel nou reeds jou leesprogram om nie uit te mis op hierdie winskopie nie.

    Wishlist