Die avontuur in die bos – Begrips- en taalontwikkeling
R47.00
Verbeter jou kind se lees- en begripvaardighede op ‘n prettige en doeltreffende manier!
Elke storie in hierdie program is kort genoeg om maklik te lees, maar kragtig genoeg om groot leerresultate te lewer. Ná elke storie volg vyf vinnige, doelgerigte aktiwiteite wat fokus op:
-
Visuele ondersteuning
-
Woordeskatontwikkeling
-
Eenvoudige sinsbou
-
Hervertelling en opsomming
-
Klank en uitspraak
Gereed vir die volgende stap?
Brei jou kind se leer verder uit met meer intensiewe oefeninge soos:
-
Voltooi die sinne
-
Rangskik die storie volgens gebeurtenis
-
Meerkeuse vrae
-
Waar of onwaar?
-
Skryf jou eie sinne
-
Mondelinge oefening
-
Pas die prent by die sin
Hierdie hulpmiddel is ideaal vir ouers, onderwysers en tutors wat kinders se leesvermoë wil versterk – op ‘n manier wat sinvol én lekker is.
BONUS: Gratis opname van die storie vir jou kind om na te luister.
PAYMENTS
- Satisfaction Guaranteed
- No Hassle Refunds
- Secure Payments
Description
Verbeter jou kind se lees- en begripvaardighede op ‘n prettige en doeltreffende manier!
Elke storie in hierdie program is kort genoeg om maklik te lees, maar kragtig genoeg om groot leerresultate te lewer. Ná elke storie volg vyf vinnige, doelgerigte aktiwiteite wat fokus op:
-
Visuele ondersteuning
-
Woordeskatontwikkeling
-
Eenvoudige sinsbou
-
Hervertelling en opsomming
-
Klank en uitspraak
Gereed vir die volgende stap?
Brei jou kind se leer verder uit met meer intensiewe oefeninge soos:
-
Voltooi die sinne
-
Rangskik die storie volgens gebeurtenis
-
Meerkeuse vrae
-
Waar of onwaar?
-
Skryf jou eie sinne
-
Mondelinge oefening
-
Pas die prent by die sin
Hierdie hulpmiddel is ideaal vir ouers, onderwysers en tutors wat kinders se leesvermoë wil versterk – op ‘n manier wat sinvol én lekker is.
BONUS: Gratis opname van storie vir kinders om na te luister!