Showing all 24 results

  • 'n Storie wat kinders rustig maak

    ‘n Storie wat kinders rustig maak

    R37.00

    ‘n Verbeeldingryke avontuur van ‘n waterdruppeltjie wat leer hoe om veiligheid en liefde te ervaar, en salig en gelukkig in die sonlig te kan rus. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.

    Wishlist
  • André en die nare ou man

    André en die nare ou man

    R37.00

    Wanneer ‘n nare ou man vir André sê dat hy dom is, onttrek André homself van sy vriende en raak hy baie eensaam. André het baie woede en hartseer in hom gedra en later geen maats gehad nie. ‘n Vriendin het hom gehelp om sy selfvertroue terug te kry en weer gelukkig te wees. Help jou kinders…

    Wishlist
  • Andrew and the horrid old man

    Andrew and the horrid old man

    R37.00

    When a horrid old man tells Andrew that he’s stupid and ugly, Andrew pushes away his friends and becomes very lonely. A friend helps him regain his confidence and find happiness again. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can listen to over and over again.

    Wishlist
  • Die leeu wat nie wou groot word nie

    Die leeu wat nie wou groot word nie

    R37.00

    Die storie gaan oor ‘n leeu welpie wat weier om groot te word, en op sy ouers staatmaak vir alles. Wanneer hy gekonfronteer word met gevaar van jagters, besef hy hoe belangrik dit is om te leer om dinge vir homself te doen, en uiteindelik word hy ‘n vaardige en onafhanklike leeu. Help jou kinders om…

    Wishlist
  • Die skilpad wat nie uit sy dop wou kruip nie

    Die skilpad wat nie uit sy dop wou kruip nie

    R37.00

    Bennie het diep in sy dop weggekruip wanneer hy geterg was. Met die aanmoediging van sy vriende het hy geleer om uit sy dop te kom en dit weer te geniet om met hulle te speel. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.

    Wishlist
  • Elmarie en haar slaapkamer

    Elmarie en haar slaapkamer

    R37.00

    Elmarie het altyd in haar ouers se kamer geslaap totdat sy ontdek het dat haar speelgoed en haar kamer na haar verlang in die nag. Sy leer haar vrees oorkom om alleen in haar kamer te slaap en geniet dit om vir die eerste keer in haar eie kamer te slaap. Help jou kinders om…

    Wishlist
  • Emma and her bedroom

    Emma and her bedroom

    R37.00

    Emma always sleeps in her parents’ room until she discovers that her toys and room long for her company at night. She overcomes her fear and happily sleeps in her room for the first time. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can listen to over and over again.

    Wishlist
  • Festa Feetjie en die Trolle

    Festa feetjie en die trolle

    R37.00

    Festa feetjie ontdek dat die trolle in haar tuin boelies is wat feetjies wil verneder. Nadat sy deur die trolle geboelie is, leer sy van Lalla die fee hoe om teen bullebakke op te staan. Sy besef dat sy ‘n spesiale feetjie is wat nie na die trolle se lelike woorde hoef te luister nie….

    Wishlist
  • Jason en sy ouers se egskeiding

    Jason en sy ouers se egskeiding

    R37.00

    Jason, wie se ouers deur ’n egskeiding gaan, worstel met baie negatiewe gevoelens, hy leer om sy emosies te aanvaar met die hulp van ‘n wyse tannie wat hom leer hoe om die negatiewe gevoelens te hanteer. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.

    Wishlist
  • Jason en sy ouers se egskeiding

    Jason en sy ouers se egskeiding

    R37.00

    Jason, wie se ouers deur ’n egskeiding gaan, worstel met baie negatiewe gevoelens, hy leer om sy emosies te aanvaar met die hulp van ‘n wyse tannie wat hom leer hoe om die negatiewe gevoelens te hanteer. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan…

    Wishlist
  • Louis and the bullies

    Louis and the bullies

    R37.00

    Louis faces daily bullying at school, but with the advice of a wise old lady, he learns how to handle the bullies and successfully puts an end to the bullying, ultimately enjoying his school experience. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can listen to over and over again.

    Wishlist
  • Louis en die boelies

    Louis en die boelies

    R37.00

    Louis word elke dag geboelie by die skool, maar met die advies van ‘n wyse ou dame, leer hy hoe om die boelies te hanteer en slaag hy daarin om ‘n einde te maak aan die boeliegedrag en uiteindelik geniet hy sy skoolervaring. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna…

    Wishlist
  • Madia, die kangaroe wat te swaar gedra het

    Madia, die kangaroe wat swaar gedra het.

    R37.00

    Madia kangaroe is moedeloss en oorweldig omdat sy nie kan NEE sê. Ouma Kangaroe help haar om te leer hoe om haarself te laat geld en haar grense te stel. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.

    Wishlist
  • Maggie, the kangaroo with too much to carry

    Maggie the kangaroo with too much to carry

    R37.00

    Maggie’s inability to say NO causes her to become overwhelmed. With the advice of Grandma Kangaroo, she learns to assert herself and lay down her boundaries. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can listen to over and over again.

    Wishlist
  • Millie mier wat almal wou tevrede stel

    Millie mier wat almal tevrede wou stel

    R37.00

    Millie mier besef dat sy misbruik word deur haar luier mier maats, sy besluit om haar gevoelens uit te druk en om nie meer stil te bly nie. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.

    Wishlist
  • 'n maatjie wou hê

    Ollie Olifant wat graag ‘n maatjie wou hê

    R37.00

    Ollie Olifant het so alleen gevoel by die skool want niemand wou met hom speel nie.  Hy wou so graag ’n maatjie hê dat hy later van sy ma se geld gesteel het om vir apie piesangs te koop sodat apie met hom sal speel. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie…

    Wishlist
  • Sharp thorns

    Sharp thorns

    R37.00

    Steven, a little boy with a quick temper, learns to deal with his anger and sharp thorns in his heart by seeking guidance from a wise old owl, discovering that talking about his feelings helps him replace the thorns with soft clouds, ultimately leading to positive changes in his behaviour and a newfound sense of…

    Wishlist
  • Skerp dorings

    Skerp dorings

    R37.00

    Steven, ‘n seuntjie wat baie maklik kwaad word leer om sy woede en skerp dorings in sy hart beter te hanteer deur leiding te soek by ‘n wyse ou uil. Die wyse uil help Steven om positiewe veranderinge in sy gedrag te maak en ‘n nuwe gevoel van kalmte te ervaar. Help jou kinders om hul uitdagings…

    Wishlist
  • Thandi en die monsterplant

    Thandi en die monsterplant

    R37.00

    Thandi is baie lief daarvoor om in die pragtige woud te speel. Dinge loop skeef in die bos toe ’n nare ou vrou in ‘n monsterplant verander is. Thandi raak verstrengel in die monsterplant maar Lollie die hasie se plan werk om haar te bevry. Thandi is baie kwaad en moet die waarde van vergifnis ontdek….

    Wishlist
  • The lion who didn’t want to grow up

    The lion who did not want to grow up

    R37.00

    The story is about a lion cub who refuses to grow up, relying on his parents for everything. When faced with danger from hunters, he realizes the importance of learning to do things for himself and eventually becomes a skilled and independent lion. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can…

    Wishlist
  • The tortoise who would not come out of his shell

    The tortoise who would not come out of his shell

    R37.00

    Benny used to hide inside his shell whenever his friends teased or spoke sharply to him. With the encouragement of his friends, he learned to come out of his shell, face his fears, and enjoy playing with his friends again. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can listen to over…

    Wishlist
  • Wikus oorwin sy bang gevoel

    Wikus oorwin sy bang gevoel

    R37.00

    Wikus woon by die see en is bang vir vreeslik baie dinge. Sy wyse hond, Snuffels, help hom om sy vrese te oorkom. Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.

    Wishlist
  • Wilfred conquers his fears

    Wilfred conquers his fear

    R37.00

    Wilfred lives by the sea and is afraid of many things. He conquers his fears with the help of his wise dog Snap. He learns how to be brave and overcome his fears. Help your kids overcome challenges with this amazing audiobook that they can listen to over and over again.

    Wishlist
  • Zipper en die groot oseaan

    Zipper en die groot oseaan

    R37.00

    Zipper was ’n baie nuuskierig vissie. Hy en sy maatjies, Dale en Tiny, het nie die gevare van die groot oseaan besef nie. Zipper het in die moeilikheid beland. Met die hulp van Willie Walvis kon hulle Zipper uiteindelik red, maar Zipper het te seer gekry en kon nie gesond word nie. Willie Walvis het…

    Wishlist