Festa feetjie en die trolle

R37.00

Wishlist

PAYMENTS

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark No Hassle Refunds
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
  • American Express
  • PayPal

Festa feetjie ontdek dat die trolle in haar tuin boelies is wat feetjies wil verneder. Nadat sy deur die trolle geboelie is, leer sy van Lalla die fee hoe om teen bullebakke op te staan. Sy besef dat sy ‘n spesiale feetjie is wat nie na die trolle se lelike woorde hoef te luister nie. Festa besluit om nie meer toe te laat dat die bullebak trolle haar hartseer maak nie en ontdek die waarde van selfliefde.

Laat jou kinders na hierdie oudioboek luister om hulle te help om met moeilike emosies te kan deel.