Ollie Olifant wat graag ‘n maatjie wou hê

R37.00

Wishlist

PAYMENTS

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark No Hassle Refunds
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
  • American Express
  • PayPal

Ollie Olifant het so alleen gevoel by die skool want niemand wou met hom speel nie.  Hy wou so graag ’n maatjie hê dat hy later van sy ma se geld gesteel het om vir apie piesangs te koop sodat apie met hom sal speel.

Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.