Zipper en die groot oseaan

R37.00

Wishlist

PAYMENTS

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark No Hassle Refunds
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
  • American Express
  • PayPal

Zipper was ’n baie nuuskierig vissie. Hy en sy maatjies, Dale en Tiny, het nie die gevare van die groot oseaan besef nie. Zipper het in die moeilikheid beland. Met die hulp van Willie Walvis kon hulle Zipper uiteindelik red, maar Zipper het te seer gekry en kon nie gesond word nie. Willie Walvis het vir Tiny en Dale gehelp om die verlies van hulle maatjie te aanvaar.

Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudiboek waarna hulle oor en oor kan luister.