Thandi en die monsterplant

R37.00

Wishlist

PAYMENTS

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark No Hassle Refunds
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
  • American Express
  • PayPal

Thandi is baie lief daarvoor om in die pragtige woud te speel. Dinge loop skeef in die bos toe ’n nare ou vrou in ‘n monsterplant verander is. Thandi raak verstrengel in die monsterplant maar Lollie die hasie se plan werk om haar te bevry. Thandi is baie kwaad en moet die waarde van vergifnis ontdek.

Help jou kinders om hul uitdagings te oorkom met hierdie ongelooflike oudioboek waarna hulle oor en oor kan luister.